HomeChristian FictionLeota se tuin (eBoek)

Cover of Leota se tuin (eBoek)

Leota se tuin (eBoek)

by Francine Rivers · 2013

Leota se tuin was eens ’n plek van prag en vrede. Waar sy kon kniel voor ’n liefdevolle God en bid vir haar kinders wat nie haar stille opofferings kon verstaan nie. Dit was haar heiligdom waar sy kon wegkruip teen die seer en die gevolge van ’n verskriklike oorlog. Maar nou is sy 84 en haar tuin is verwaarloos. Haar pogings om versoen te word met haar volwasse kinders blyk sinneloos te wees. Wanneer sy na haar liefdevolle Vader en enigste Vriend draai, kom die verandering op ’n onverwagse manier: ’n student wat dink hy het al die antwoorde en ’n kleindogter wat sy nooit gedink het sy sou ken

No ratings yet

Leota se tuin (eBoek)is in our catalog but hasn't been rated yet. Be the first to submit a content rating and help other readers know what to expect.

Submit a Rating →

Takes about 5 minutes. Your rating is reviewed before publishing.

Haven't read it yet? Ask us for an AI content estimate built from public sources.

We generate a content estimate within a week and email no one — just check back.

Similar reads

More Christian Fiction books from the catalog.

Think something's missing or wrong?

Flag an inaccuracy →