HomeChristian FictionEn die ramshoring het geblaas (eBoek)

Cover of En die ramshoring het geblaas (eBoek)

En die ramshoring het geblaas (eBoek)

by Francine Rivers · 2003

Toe Paul Hudson aanvaar het om leraar van ’n sukkelende kerk te word, het hy nie geweet wat om te verwag nie. Hy het gehoop hy kan God behaag met sy planne en harde werk. En so het Paul en sy gesin ingepak en getrek om die Here se werk te gaan doen. Dit het Paul nie lank geneem om Centerville Christelike Kerk reg te ruk nie. Die bywoning het toegeneem, die koor het lede bygekry en die kinderprogram se bywoning was die beste in jare. Alles het goed gegaan. As sy vrou dit maar net wou insien. En tog het hy nie toegelaat dat haar swye hom steur nie ... In EN DIE RAMSHORING HET GEBLAAS lees ons va

No ratings yet

En die ramshoring het geblaas (eBoek)is in our catalog but hasn't been rated yet. Be the first to submit a content rating and help other readers know what to expect.

Submit a Rating →

Takes about 5 minutes. Your rating is reviewed before publishing.

Haven't read it yet? Ask us for an AI content estimate built from public sources.

We generate a content estimate within a week and email no one — just check back.

Similar reads

More Christian Fiction books from the catalog.

Think something's missing or wrong?

Flag an inaccuracy →